Similar Posts
AfriForum en AfriSake bied inligtingsessie oor grondonteiening in Kimberley aan
AfriSake het in samewerking met AfriForum op Woensdagaand, 18 April 2018, ’n inligtingsessie oor onteiening sonder vergoeding aangebied. Dié sessie het voorsien aan die publiek se behoefte aan akkurate inligting oor die huidige proses om onteiening sonder vergoeding te wettig. Armand Greyling, regs- en beleidsanalis by AfriSake, het mense gewaarsku om aan die openbaredeelnameproses van…
AfriForum submission on national policy for beneficiary selection and land allocation
AfriForum Submission on Land Policy Views: 3,666
AfriForum versterk sy veldtog teen onteiening sonder vergoeding ná ANC-uitspraak
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag aangekondig dat hy sy veldtog teen onteiening sonder vergoeding sal verskerp binne en buite Suid-Afrika. Dít volg nadat die ANC gister 21 Mei aangekondig het dat hulle sal poog om onteiening sonder vergoeding deur te voer binne die raamwerk van Artikel 25 van die Grondwet, terwyl die proses om Artikel 25…
AfriForum beplan verskeie regsaksies teen onteiening sonder vergoeding
AfriForum het vandag, met die indiening van sy kommentaar op die voorgestelde beleid oor die keuring van begunstigdes en grondtoekenning, beklemtoon dat dié burgerregte-organisasie van voorneme is om verskeie regsaksies teen onteiening sonder vergoeding van stapel te stuur indien dit nodig sou wees. In die regsmening wat AfriForum vandag by die direkteur-generaal van landelike ontwikkeling…
AfriForum gaan internasionale gemeenskap oor eiendomsregbedreiging in Suid-Afrika waarsku
Die burgerregte-organisasie AfriForum gaan ’n omvattende internasionale veldtog van stapel stuur om regerings wêreldwyd en buitelandse beleggers in te lig dat eiendomsreg in Suid-Afrika bedreig word en dat buitelandse beleggings in Suid-Afrika ook nie veilig sal wees nie sou planne vir die onteiening van eiendom sonder vergoeding deurgevoer word. AfriForum se veldtog volg in reaksie…
AfriForum se reaksie op Ramaphosa-standpunt rakende mobilisering van buitelandse steun
AfriForum sê in reaksie op president Ramaphosa se stelling dat diegene wat die internasionale gemeenskap teen die “land” mobiliseer, “huis toe moet kom vir gesprekvoering”, dat die president nie Suid-Afrika se belange en die ANC se beleidsrigtings met mekaar moet verwar nie. Volgens Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, is dié organisasie tans in die…

