Similar Posts
Hoekom ‘onteiening sonder vergoeding’ nou bespoedig word
Dr. Eugene Brink, strategiese raadgewer vir gemeenskapsake by AfriForum Teen hierdie tyd is dit seker al oorbekend dat daar ’n wesenlike gevaar van onteiening (van enige eiendom) sonder vergoeding is. Kortom is daar vroeër vanjaar ’n mosie deur die parlement aangeneem om te kyk na hoe Artikel 25 van die Grondwet gewysig kan word om…
Bereidwilligheid van Australiese minister van binnelandse sake om immigrasieprosesse te versnel ’n aanklag teen SA-regering
AfriForum het op Peter Dutton, die Australiese minister van binnelandse sake, se kommentaar vanoggend dat Suid-Afrikaanse boere se aansoeke om na Australië te immigreer moontlik prioriteitsaandag sal geniet, gereageer deur te sê dat dit ’n ernstige aanklag teen die Suid-Afrikaanse regering is. Volgens Alana Bailey, adjunk- uitvoerende hoof van AfriForum verantwoordelik vir internasionale skakeling, neem…
COPE, AfriForum oorhandig memorandum aan VSA-ambassade; versoek VSA om druk toe te pas om Grondwet, eiendomsreg en 1994-skikking te beskerm
COPE en AfriForum het vandag ’n gesamentlike memorandum aan die VSA-ambassade in Suid-Afrika oorhandig waarin die VSA amptelik versoek word om druk op die Suid-Afrikaanse regering toe te pas om die Grondwet, eiendomsreg en die 1994-skikking te beskerm. Dié memorandum is vandag oorhandig tydens ’n vergadering wat Mosiuoa Lekota, COPE-leier, en Kallie Kriel, uitvoerende hoof…
Expropriation without compensation: A Disaster in waiting
Expropriation-without-compensation-A-Disaster-in-waiting Views: 3,185
Investors’ guide to President Cyril Ramaphosa’s land reform report
Ramaphosa Land reform_Media Views: 3,526
AfriForum deel Zoeloe-koning se sentiment oor onteiening sonder vergoeding
AfriForum deel Zoeloe-koning Goodwill Zwelithini se sentiment oor die onteiening van eiendom sonder vergoeding en die burgerregte-organisasie is bereid om saam met alle rolspelers te werk wat standpunt teen hierdie voorgenome beleid inneem. Dít volg nadat koning Zwelithini gister met die sesessie van Zoeloeland gedreig het indien die beleid van onteiening sonder vergoeding geïmplementeer word….

