Similar Posts
AfriForum begin veldtog teen onteieningswetsontwerp
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n veldtog van stapel gestuur waarvolgens die publiek betrek word om standpunt teen die konsepwetsontwerp op onteiening in te neem. Dit volg nadat Thulas Nxesi, minister van openbare werke, op 21 Desember 2018 dié konsepwetsontwerp in die Staatskoerant gepubliseer het en ingevolge wetgewing die publiek genooi het om binne sestig dae daarop…
Dawie Roodt praat by AfriForum se George-tak
Die burgerregte-organisasie AfriForum se George-tak het op 13 Junie 2018 ’n praatjie deur Dawie Roodt, hoofekonoom van die Efficient Group, in die N.G. Kerk George-Suid se kerksaal aangebied. Die praatjie is deur ongeveer 200 lede van die publiek bygewoon. Dawie Roodt het oor hindernisse en geleenthede in die Suid-Afrikaanse ekonomie gesels, asook onderwerpe soos grondonteiening,…
Stop Malema se blaf voor hy kan byt
Julius Malema is ’n spieëlbeeld van die politieke kultuur en aggressiewe ideologie wat die ANC oor die jare geskep het om die land oor te neem. Hy is onbeheerbaar, onverantwoordelik, radikaal, in opstand teen enige gesag, intimideer teenstanders en bedryf populistiese politiek sonder om die minste verantwoordelikheid vir die gevolge van sy opswepery te neem….
AfriForum oorhandig memorandum en petisie teen onteiening by die parlement
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n memorandum en ’n petisie, waarmee daar teen die voorgenome proses van onteiening sonder vergoeding beswaar aangeteken word, by die parlement ingedien. ’n Petisie wat deur sowat 250 000 bekommerde lede van die publiek onderteken is, waarin daar beswaar teen onteiening sonder vergoeding aangeteken word, is ook by die parlement ingedien….
Onteiening Sonder Vergoeding
Ons het egter jou hulp nodig! Moenie dat die ANC en die regering hierdie saak oor die feestyd deurdruk nie. Help AfriForum om die grondwetlike wysiging te stop! Voeg jou naam by AfriForum se aksie teen die wysiging van die Grondwet! Klik hier: Stop onteiening sonder vergoeding! Views: 3,442
AfriForum se reaksie op Ramaphosa-standpunt rakende mobilisering van buitelandse steun
AfriForum sê in reaksie op president Ramaphosa se stelling dat diegene wat die internasionale gemeenskap teen die “land” mobiliseer, “huis toe moet kom vir gesprekvoering”, dat die president nie Suid-Afrika se belange en die ANC se beleidsrigtings met mekaar moet verwar nie. Volgens Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, is dié organisasie tans in die…

