Similar Posts
AfriForum gaan internasionale gemeenskap oor eiendomsregbedreiging in Suid-Afrika waarsku
Die burgerregte-organisasie AfriForum gaan ’n omvattende internasionale veldtog van stapel stuur om regerings wêreldwyd en buitelandse beleggers in te lig dat eiendomsreg in Suid-Afrika bedreig word en dat buitelandse beleggings in Suid-Afrika ook nie veilig sal wees nie sou planne vir die onteiening van eiendom sonder vergoeding deurgevoer word. AfriForum se veldtog volg in reaksie…
Konstitusionele Hof is verstrengel in ideologie
Kallie Kriel – uitvoerende hoof van AfriForum Die Konstitusionele Hof (KH) se onlangse uitspraak waarin AfriForum verlof tot appèl geweier is teen die Universiteit van die Vrystaat (UV) se slegs Engels-taalbeleid, gee ’n aanduiding van hoe diep verstrengel die KH in die rasbehepte ideologie van die heersende orde en politieke elite geraak het. ’n Mens…
AfriForum sê feite toon dat die miskenning van eiendomsreg en plaasmoorde wel ‘n ernstige bedreiging in Suid-Afrika is
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag tydens ‘n mediakonferensie in Pretoria aangevoer dat die inligting wat dié organisasie tans in die internasionale gemeenskap rakende onteiening sonder vergoeding en plaasmoorde versprei, gegrond is op feite wat bevestig dat daar wél ‘n ernstige bedreiging van eiendomsreg en menselewens in Suid-Afrika bestaan. Hierdie bedreiging geld veral vir minderheidsgemeenskappe in die algemeen en…
AfriForum lewer kommentaar op voorgestelde Tshwane-grondbestuursbeleid
AfriForum het op 6 Augustus 2018 kommentaar ingedien oor die Stad Tshwane se konsepgrondbestuursbeleid rakende die vervreemding en onteiening van onroerende eiendom. Openbare streekvergaderings is oor hierdie beleid aangebied en die publiek kon kommentaar hierop by die stadsraad indien. “Hierdie beleid moet belyn wees met die legaliteitsbeginsel, met in ag name van rasionaliteit en proporsionaliteit…
Malema hits grondbesetting aan ondanks hofverskyning
Julius Malema, leier van die EFF, het vandeesweek te midde van sy hofverskyning in Newcastle voortgegaan om ondersteuners buite die hof aan te moedig om grond te beset. Malema het op aanklagte van die oortreding van die Wet op Oproerige Byeenkomste van 1956 verskyn. Dit spruit uit ’n voorval waar hy ondersteuners aangehits het om…
AfriForum versoek dringende gesprek met polisieminister oor plaasmoorde en grondgrype
AfriForum het op 7 Maart 2018 ’n versoek aan genl. Bheki Cele, die nuwe minister van polisie, gerig ten einde ’n ontmoeting te reël om plaasmoorde en onwettige grondbesetting te bespreek. Dít volg ná talle uitlatings vanuit politieke kringe sedert die begin van die jaar oor die onteiening van grond sonder vergoeding. “Politieke uitsprake wat wettige grondeienaars…

