|

AfriForum voeg stem by die veldtog teen die Wysigingswetsontwerp op Onteiening

Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag aangekondig dat hy sy volle gewig sal ingooi by die veldtog vir die beskerming van eiendomsreg om die Wysigingswetsontwerp op Onteiening teen te staan. Dié aankondiging volg nadat die wetsontwerp vandag deur die kabinet goedgekeur is. Ernst Roets, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum, het gesê dat die bedreiging van eiendomsreg…

|

Sterkte, Cyril, maar ek verkies steeds selfstandigheid

Dr. Eugene Brink, strategiese raadgewer vir gemeenskapsake by AfriForum Dit is eerlikwaar verfrissend om ’n president te hê wat weer versoening verkondig en darem talle sinvolle voorstelle (of altans geluide) oor die ekonomie maak. Die markte – daardie onsigbare kragte wat skynbaar vir Jacob Zuma allergies was – en die rand hou skynbaar baie van…

Mosie oor grondhervorming is ’n verbreking van die 1994-ooreenkoms
|

Mosie oor grondhervorming is ’n verbreking van die 1994-ooreenkoms

AfriForum het die mosie wat vandag in die parlement aanvaar is, ingevolge waarvan ’n proses van stapel gestuur word om grondhervorming sonder vergoeding uit te voer, as ’n verbreking van die 1994-ooreenkoms bestempel. Ernst Roets, adjunk- uitvoerende hoof van AfriForum, sê dat die historiese skikking van 1994 een was waarin die ANC – onder die…

End of content

End of content