AfriForum lewer kommentaar op voorgestelde Tshwane-grondbestuursbeleid
|

AfriForum lewer kommentaar op voorgestelde Tshwane-grondbestuursbeleid

AfriForum het op 6 Augustus 2018 kommentaar ingedien oor die Stad Tshwane se konsepgrondbestuursbeleid rakende die vervreemding en onteiening van onroerende eiendom. Openbare streekvergaderings is oor hierdie beleid aangebied en die publiek kon kommentaar hierop by die stadsraad indien. “Hierdie beleid moet belyn wees met die legaliteitsbeginsel, met in ag name van rasionaliteit en proporsionaliteit…

AfriForum meen ware inhoud van 2018-staatsrede sal eers beoordeel kan word wanneer Ramaphosa-wittebrood verby is
|

AfriForum meen ware inhoud van 2018-staatsrede sal eers beoordeel kan word wanneer Ramaphosa-wittebrood verby is

In reaksie op die staatsrede van 2018 wat pas deur pres. Cyril Ramaphosa gelewer is, het AfriForum verklaar dat die inhoud daarvan eers na behore beoordeel sal kan word wanneer die president se politieke wittebrood verby is en die werklike betekenis van sy verwysings na onder meer transformasie en grondonteieningsplanne in die uitvoering daarvan duidelik…

Vyf redes waarom AfriForum die plaaslys gepubliseer het
|

Vyf redes waarom AfriForum die plaaslys gepubliseer het

AfriForum het die afgelope naweek ’n lys gepubliseer wat binne die departement van landelike ontwikkeling en grondhervorming (DLOG) versprei word. Dit bevat ’n lys van 190 eiendomme (daar is 195 op die lys, maar vyf moet van die totaal afgetrek word om dubbele inskrywings uit te skakel) wat volgens die opskrif van die dokument as…

Konstitusionele Hof is verstrengel in ideologie
|

Konstitusionele Hof is verstrengel in ideologie

Kallie Kriel – uitvoerende hoof van AfriForum Die Konstitusionele Hof (KH) se onlangse uitspraak waarin AfriForum verlof tot appèl geweier is teen die Universiteit van die Vrystaat (UV) se slegs Engels-taalbeleid, gee ’n aanduiding van hoe diep verstrengel die KH in die rasbehepte ideologie van die heersende orde en politieke elite geraak het. ’n Mens…

|

AfriForum voeg stem by die veldtog teen die Wysigingswetsontwerp op Onteiening

Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag aangekondig dat hy sy volle gewig sal ingooi by die veldtog vir die beskerming van eiendomsreg om die Wysigingswetsontwerp op Onteiening teen te staan. Dié aankondiging volg nadat die wetsontwerp vandag deur die kabinet goedgekeur is. Ernst Roets, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum, het gesê dat die bedreiging van eiendomsreg…

End of content

End of content