
The ANC continues to threaten land expropriation without compensation.
“Our people need land, and we will provide them with land.” – Paul Mashatile
Expropriation without compensation is a priority for the ANC.
2026 will be a watershed year for property rights. Stand with AfriForum!
We will not stand by and watch as our property is stolen and our rights are violated!
Say NO with AfriForum! Add your name and stand up for your right to private property.
AfriForum will continue to inform the world about these threats, both inside and outside South Africa. We will also fight the Expropriation Act in court in 2026.
Meer oor Onteiening Sonder Vergoeding
AfriForum het in 2025 sy hofstukke by die Noord-Gautengse Hooggeregshof ingedien om die Onteieningswet as ongrondwetlik te laat verklaar. AfriForum wys veral op artikel 12(3), wat onteiening teen nulvergoeding moontlik maak en dit sodoende ooplaat vir misbruik deur korrupte of onbevoegde staatsinstellings. Verder laat die wet toe dat eiendom onteien word terwyl die eienaar nog in die hof beswaar maak – ’n proses wat jare kan duur. AfriForum sal hierdie wet plaaslik én internasionaal beveg, want dit is een van die belangrikste gevegte vir privaat eiendomsreg in die land.

STOP
ONTEIENING
Sonder vergoeding!
Onteieningswetsontwerp 2020
Een van die alternatiewe wyses wat die ANC wil gebruik om grond sonder vergoeding te kan onteien, is deur die Onteieningswetsontwerp B 23-2020, wat in Oktober 2020 in die Staatskoerant gepubliseer is. Dit is sedertdien as deel van die parlementêre proses ingestel. Volgens dié wetsontwerp word onteiening gedefinieer as “verpligte verkryging van eiendom deur ’n onteieningsowerheid”, wat beteken dat enige staatsliggaam of ‑departement privaat eiendom mag onteien. Dié wetsontwerp maak die onteiening van enige “eiendom” moontlik en is dus nie tot grond beperk nie, maar sluit sowel alle roerende eiendom (byvoorbeeld jou besittings) as onroerende eiendom (byvoorbeeld jou gebou, huis en infrastruktuur) in. Hierdie wetsontwerp vloei nie voort uit die proses om artikel 25 van die Grondwet te wysig om onteiening sonder vergoeding moontlik te maak nie; dit poog om ’n nuwe weg te baan vir die regering om privaat eiendom binne die huidige raamwerk van artikel 25 van die Grondwet te onteien.
AfriForum het in 2021 skriftelike kommentaar teen die Onteieningswetsontwerp by die portefeuljekomitee vir openbare werke en infrastruktuur ingedien, asook ’n mondelingse voorlegging daarteen gedoen.
Op 14 September 2022 gaan die portefeuljekomitee oor die Onteieningswetsontwerp stem. Maak jou stem teen hierdie wetsontwerp saam met AfriForum dik, want dit bedreig privaateiendomsreg. Vul asseblief die vorm in sodat AfriForum ’n brief namens jou aan die portefeuljekomitee kan stuur.
AfriForum het in 2025 sy hofstukke by die Noord-Gautengse Hooggeregshof ingedien om die Onteieningswet as ongrondwetlik te laat verklaar. AfriForum wys veral op artikel 12(3), wat onteiening teen nulvergoeding moontlik maak en dit sodoende ooplaat vir misbruik deur korrupte of onbevoegde staatsinstellings. Verder laat die wet toe dat eiendom onteien word terwyl die eienaar nog in die hof beswaar maak – ’n proses wat jare kan duur. AfriForum sal hierdie wet plaaslik én internasionaal beveg, want dit is een van die belangrikste gevegte vir privaat eiendomsreg in die land.
AfriForum het in Maart 2023 ons geskrewe kommentaar teen hierdie wetsontwerp by die Nasionale Raad van Provinsies ingedien. As deel van hierdie fase het die Gautengse Wetgewer se portefeuljekomitee oor infrastruktuurontwikkeling en eiendomsbestuur ’n aparte geleentheid geskep vir die publiek om in ’n provinsiale konteks kommentaar in te dien. AfriForum het ook hiér geskrewe kommentaar ingedien en aan die openbare verhore deelgeneem.
Klik op die skakel hierna om te kyk na AfriForum se voorlegging teen die onteieningswetsontwerp voor die Gautengse Wetgewer se portefeuljekomitee oor infrastruktuurontwikkeling en eiendomsbestuur:
In September 2023 het AfriForum die stryd teen die onteieningswetsontwerp voortgesit met ’n mondelinge voorlegging voor die parlementêre komitee vir vervoer, staatsdiens en administrasie, openbare werke en infrastruktuur in Kaapstad. Ernst van Zyl, AfriForum se hoof van openbare betrekkinge, het ’n lys van polities ongerieflike feite oor grond en grondhervorming in Suid-Afrika aan dié komitee voorgelê, asook ’n lys van oplossings wat AfriForum voorstel. Kyk hier na die voorlegging:
In Maart 2024 het die Nasionale Raad van Provinsies die onteieningswetsontwerp aangeneem. Dit was toe weer na die Nasionale Vergadering terugverwys, wat die wetsontwerp ook aanvaar het. Die volgende en finale stap is dus dat dit na die president se kantoor vir bekragtiging gestuur word. AfriForum het by monde van sy regsverteenwoordigers ’n brief aan die president gerig wat versoek dat die Onteieningswetsontwerp na die Nasionale Vergadering teruggestuur moet word vir heroorweging van die grondwetlikheid daarvan.
Indien die president hierdie wetsontwerp bekragtig, sal AfriForum ons volgende stappe aankondig om privaateiendomsreg te beskerm. AfriForum sal ook die eerste organisasie wees wat die regering voor die hof daag indien die regering eiendom vir onteiening sonder vergoeding begin teiken.
Manifes in reaksie op onteieningswetsontwerp
AfriForum het vandag tydens ’n mediakonferensie ’n omvattende veldtog geloods teen die onteieningswetsontwerp wat privaateiendomsreg bedreig. Hierdie veldtog het ’n plaaslike, nasionale en internasionale komponent.
Nasionaal behels hierdie veldtog ’n manifes, wat die onteieningswetsontwerp teenstaan, en onderteken is deur 14 burgerregte-, landbou-, politieke- en ander organisasies van regoor die land.
AfriForum gaan op plaaslike vlak sy takke mobiliseer om die manifes aan hul provinsiale regerings te oorhandig. As deel van die internasionale komponent van hierdie veldtog, gaan AfriForum briewe rig aan die ambassades in die land. In hierdie briewe versoek AfriForum dat hierdie ambassades hul tuislande in kennis sal stel van die nuutste bedreiging van privaateiendomsreg in Suid-Afrika. AfriForum beplan ook om die uitgebreide netwerk van kontakte wat die organisasie oor die jare in die buiteland opgebou het, in te lig oor die gevare van die onteieningswetsontwerp.
AfriForum versoek nou dat ons lede en die publiek ook hul naam agter hierdie manifes sit deur jou naam by te voeg:

In March 2023 AfriForum submitted its written commentary against the Expropriation Bill to the National Council of Provinces. As part of this phase, the Gauteng Legislature’s Committee on Infrastructure Development and Property Management created a separate opportunity for the public to submit commentary in a provincial context. AfriForum also submitted written commentary here and participated in the public hearings.
Click on this link to watch AfriForum’s submission against the Expropriation Bill before the Gauteng Legislature’s Portfolio Committee on Infrastructure Development and Property Management:
In September 2023 AfriForum continued its fight against the Expropriation Bill with an oral submission before the Select Committee on Transport, Public Service and Administration, Public Works and Infrastructure in Cape Town. Ernst van Zyl, AfriForum’s Head of Public Relations, submitted a list of politically uncomfortable facts on land and land reform in South Africa to the Committee, as well as a list of solutions that AfriForum proposes. Watch the submission here:
The National Council of Provinces passed the Expropriation Bill in March 2024. It was then referred back to the National Council of Provinces, who also passed the Bill. The next and final step is to send it to the Office of the President for assent. AfriForum directed a letter to the President through its lawyers, requesting that the Expropriation Bill be rereferred back to the National Assembly for reconsideration of its constitutionality.
If the President assents to the Bill, AfriForum will announce its next steps to protect private property. AfriForum will also be the first organisation to take the government to court if it starts targeting property for expropriation without compensation.
April 2022
January 2022
December 2021
April 2022
January 2022
December 2021
The Concept Bill on Expropriation without Compensation was recently published for public comment. If this Bill is approved into law, it would mean that the state will have the power to expropriate land in South Africa without compensation. There are fundamental flaws in the Bill that seriously threaten property rights.
AfriForum has therefore already launched a comprehensive campaign against expropriation without compensation on local, national and international level. Read more about these actions below.



