Similar Posts
Blootgelegde onteieningslys: AfriForum, TLU SA en Sakeliga gaan gesamentlike regstrategie ter beskerming van eiendomsreg ontwikkel
AfriForum, die landbou-unie TLU SA en die sake-organisasie Sakeliga het besluit om kragte saam te snoer en ’n gesamentlike regstrategie te ontwikkel om die regering se voorgenome planne om eiendom sonder vergoeding te onteien, teen te staan. Dié besluit volg nadat ’n interne besprekingsdokument van die departement van landelike ontwikkeling en grondhervorming (DRDLR), wat ’n…
Investors’ guide to President Cyril Ramaphosa’s land reform report
Ramaphosa Land reform_Media Views: 3,526
AfriForum oorhandig memorandum en petisie teen onteiening by die parlement
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n memorandum en ’n petisie, waarmee daar teen die voorgenome proses van onteiening sonder vergoeding beswaar aangeteken word, by die parlement ingedien. ’n Petisie wat deur sowat 250 000 bekommerde lede van die publiek onderteken is, waarin daar beswaar teen onteiening sonder vergoeding aangeteken word, is ook by die parlement ingedien….
AfriForum loods internasionale versoekskrif teen eiendomsregbedreiging in Suid-Afrika
Die burgerregte-organisasie AfriForum loods vandag ’n webtuiste waar lede van die publiek ’n versoekskrif wat ten doel het om regerings en buitelandse beleggers aan te moedig om druk op die Suid-Afrikaanse regering te plaas om nie met onteiening sonder vergoeding voort te gaan nie, kan ondersteun. Hierdie aksie spruit uit die onlangse goedkeuring van ’n…
Trump-twiet: Hier is die feite oor plaasmoorde en eiendomsreg in Suid-Afrika
Die Suid-Afrikaanse burgerregte-organisasie AfriForum het gesê Donald Trump, die Amerikaanse president, se twiet oor Suid-Afrika verwoord ’n geregverdigde kommer oor gebeure in Suid-Afrika en het diegene wat daaroor twyfel, versoek om hulle te vergewis van die feite rakende plaasmoorde en die bedreiging van eiendomsreg in die land. Volgens Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, is…
AfriForum sê feite toon dat die miskenning van eiendomsreg en plaasmoorde wel ‘n ernstige bedreiging in Suid-Afrika is
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag tydens ‘n mediakonferensie in Pretoria aangevoer dat die inligting wat dié organisasie tans in die internasionale gemeenskap rakende onteiening sonder vergoeding en plaasmoorde versprei, gegrond is op feite wat bevestig dat daar wél ‘n ernstige bedreiging van eiendomsreg en menselewens in Suid-Afrika bestaan. Hierdie bedreiging geld veral vir minderheidsgemeenskappe in die algemeen en…

