Similar Posts
Buiteland neem toenemend standpunt in teen onteiening sonder vergoeding
AfriForum verwelkom die feit dat die wetgewende raad van Nieu-Suid-Wallis in Australië gister ’n mosie aanvaar het wat onteiening sonder billike vergoeding (OSV) ten sterkste veroordeel. Dié mosie lees onder meer dat die raad sterk veroordeling uitspreek teen a) enige oproep vir die moord op, marginalisering, vervolging, viktimisering of teikening van enige rassegroep in Suid-Afrika…
AfriForum werf steun in VSA teen onteiening en plaasmoorde
Die burgerregte-organisasie AfriForum het die afgelope week in Washington, D.C. groot vordering gemaak met sy inisiatief om buitelandse steun te werf vir sy veldtogte met betrekking tot die beskerming van eiendomsreg en die prioritisering van ’n aksieplan teen plaasmoorde. As deel van hierdie skakeltoer het AfriForum ’n vergadering met ’n afvaardiging van die Amerikaanse regering…
AfriForum deel Zoeloe-koning se sentiment oor onteiening sonder vergoeding
AfriForum deel Zoeloe-koning Goodwill Zwelithini se sentiment oor die onteiening van eiendom sonder vergoeding en die burgerregte-organisasie is bereid om saam met alle rolspelers te werk wat standpunt teen hierdie voorgenome beleid inneem. Dít volg nadat koning Zwelithini gister met die sesessie van Zoeloeland gedreig het indien die beleid van onteiening sonder vergoeding geïmplementeer word….
AfriForum loods internasionale versoekskrif teen eiendomsregbedreiging in Suid-Afrika
Die burgerregte-organisasie AfriForum loods vandag ’n webtuiste waar lede van die publiek ’n versoekskrif wat ten doel het om regerings en buitelandse beleggers aan te moedig om druk op die Suid-Afrikaanse regering te plaas om nie met onteiening sonder vergoeding voort te gaan nie, kan ondersteun. Hierdie aksie spruit uit die onlangse goedkeuring van ’n…
Konstitusionele Hof is verstrengel in ideologie
Kallie Kriel – uitvoerende hoof van AfriForum Die Konstitusionele Hof (KH) se onlangse uitspraak waarin AfriForum verlof tot appèl geweier is teen die Universiteit van die Vrystaat (UV) se slegs Engels-taalbeleid, gee ’n aanduiding van hoe diep verstrengel die KH in die rasbehepte ideologie van die heersende orde en politieke elite geraak het. ’n Mens…
Minister moet duidelikheid gee oor plaasonteieningslys
Die burgerregte-organisasie AfriForum het ’n beroep gedoen op Maite Nkoana-Mashabane, minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, om uitsluitsel te gee oor die lys van plase wat die departement vir onteiening sonder vergoeding sal teiken. Dit volg nadat AfriForum gister ’n lys gepubliseer het wat tans onder die opskrif Expropriation Test Cases in dié departement gesirkuleer…

