Similar Posts
AfriForum gaan internasionale gemeenskap oor eiendomsregbedreiging in Suid-Afrika waarsku
Die burgerregte-organisasie AfriForum gaan ’n omvattende internasionale veldtog van stapel stuur om regerings wêreldwyd en buitelandse beleggers in te lig dat eiendomsreg in Suid-Afrika bedreig word en dat buitelandse beleggings in Suid-Afrika ook nie veilig sal wees nie sou planne vir die onteiening van eiendom sonder vergoeding deurgevoer word. AfriForum se veldtog volg in reaksie…
AfriForum versoek dringende gesprek met polisieminister oor plaasmoorde en grondgrype
AfriForum het op 7 Maart 2018 ’n versoek aan genl. Bheki Cele, die nuwe minister van polisie, gerig ten einde ’n ontmoeting te reël om plaasmoorde en onwettige grondbesetting te bespreek. Dít volg ná talle uitlatings vanuit politieke kringe sedert die begin van die jaar oor die onteiening van grond sonder vergoeding. “Politieke uitsprake wat wettige grondeienaars…
AfriForum in VSA ter bewusmaking van onteiening sonder vergoeding en plaasmoorde
Afgevaardigdes van AfriForum het vandeesweek na die Verenigde State van Amerika (VSA) gevlieg as deel van die burgerregte-organisasie se veldtog om steun in die buiteland te werf asook bewusmaking rakende grondonteiening sonder vergoeding en die prioritisering van plaasmoorde te bevorder. Onder die afgevaardigdes is Ernst Roets, AfriForum se adjunk- uitvoerende hoof, Marina Wiese, AfriForum se…
AfriForum versterk sy veldtog teen onteiening sonder vergoeding ná ANC-uitspraak
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag aangekondig dat hy sy veldtog teen onteiening sonder vergoeding sal verskerp binne en buite Suid-Afrika. Dít volg nadat die ANC gister 21 Mei aangekondig het dat hulle sal poog om onteiening sonder vergoeding deur te voer binne die raamwerk van Artikel 25 van die Grondwet, terwyl die proses om Artikel 25…
Werkende mense en eienaars van privaat eiendom uitgesluit by openbare deelname oor onteiening
Die burgerregte-organisasie AfriForum het sy beswaar uitgespreek oor die feit dat werkende mense uitgesluit word van die openbaredeelnameproses wat deur die parlementêre komitee gereël word oor onteiening sonder vergoeding. Dit volg nadat die komitee aangekondig het dat al die openbaredeelnamevergaderings om 11:00 in die oggend sal plaasvind. AfriForum het vroeër aan die komitee geskryf en…
AfriForum oorhandig memorandum en petisie teen onteiening by die parlement
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n memorandum en ’n petisie, waarmee daar teen die voorgenome proses van onteiening sonder vergoeding beswaar aangeteken word, by die parlement ingedien. ’n Petisie wat deur sowat 250 000 bekommerde lede van die publiek onderteken is, waarin daar beswaar teen onteiening sonder vergoeding aangeteken word, is ook by die parlement ingedien….

