Similar Posts
Werkende mense en eienaars van privaat eiendom uitgesluit by openbare deelname oor onteiening
Die burgerregte-organisasie AfriForum het sy beswaar uitgespreek oor die feit dat werkende mense uitgesluit word van die openbaredeelnameproses wat deur die parlementêre komitee gereël word oor onteiening sonder vergoeding. Dit volg nadat die komitee aangekondig het dat al die openbaredeelnamevergaderings om 11:00 in die oggend sal plaasvind. AfriForum het vroeër aan die komitee geskryf en…
Konstitusionele Hof is verstrengel in ideologie
Kallie Kriel – uitvoerende hoof van AfriForum Die Konstitusionele Hof (KH) se onlangse uitspraak waarin AfriForum verlof tot appèl geweier is teen die Universiteit van die Vrystaat (UV) se slegs Engels-taalbeleid, gee ’n aanduiding van hoe diep verstrengel die KH in die rasbehepte ideologie van die heersende orde en politieke elite geraak het. ’n Mens…
Stop onteiening sonder vergoeding!
[et_pb_section fb_built=”1″ _builder_version=”3.22″][et_pb_row _builder_version=”3.25″ background_size=”initial” background_position=”top_left” background_repeat=”repeat”][et_pb_column type=”4_4″ _builder_version=”3.25″ custom_padding=”|||” custom_padding__hover=”|||”][et_pb_text admin_label=”Text” _builder_version=”4.9.1″ hover_enabled=”0″ sticky_enabled=”0″] Die ANC volhard steeds in sy poging om die Grondwet te wysig om hulself in staat te stel om enige eiendom sonder vergoeding te kan onteien. Die parlementêre ad hoc-komitee oor die wysiging van artikel 25 van die Grondwet om…
AfriForum verwelkom Konstitusionele Hof se uitspraak dat Zuma onregmatig opgetree het deur mee te doen aan opskorting van SAOG-tribunaal
Die Konstitusionele Hof het vandag in ʼn groep Zimbabwiese boere wat deur AfriForum bygestaan is, se guns beslis dat oudpresident Jacob Zuma onregmatig en onkonstitusioneel opgetree het toe hy saam met ander leiers van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) meegedoen het aan die opskorting en ontbinding van die SAOG-tribunaal se werksaamhede. Zuma se onregmatige optrede het…
Ramaphosa moet IMF-waarskuwing oor eiendomsreg ernstig opneem
Die burgerregte-organisasie AfriForum meen dat pres. Cyril Ramaphosa, die regering en die regerende ANC ernstige nabetragting moet doen oor hul beleidsposisies met betrekking tot die onteiening van privaat eiendom, veral in die lig van die waarskuwing wat die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) gister in hierdie verband uitgereik het. Die IMF het verklaar dat hy optimisties…
Letter to President Cyril Ramaphosa
Post Views: 1,399

