Similar Posts
Zimbabwiese boere eis miljarde in skadevergoeding van SA-regering
Altesaam 25 boere en boerderymaatskappye uit Zimbabwe het pas met die ondersteuning van AfriForum ’n dagvaarding teen die Suid-Afrikaanse regering en die president uitgereik vir skadevergoeding van nagenoeg R2 miljard. Dié boere het skade gely weens die Suid-Afrikaanse regering se medepligtigheid aan die ontbinding van die tribunaal van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) enkele jare gelede….
Malema hits grondbesetting aan ondanks hofverskyning
Julius Malema, leier van die EFF, het vandeesweek te midde van sy hofverskyning in Newcastle voortgegaan om ondersteuners buite die hof aan te moedig om grond te beset. Malema het op aanklagte van die oortreding van die Wet op Oproerige Byeenkomste van 1956 verskyn. Dit spruit uit ’n voorval waar hy ondersteuners aangehits het om…
AfriForum publiseer lys van plase wat vir onteiening geteiken word
AfriForum het vandag die lys van plase op sy webblad bekend gemaak wat klaarblyklik deur die regering geïdentifiseer is om in die komende weke sonder vergoeding onteien te word. Dít volg nadat die regerende ANC in die afgelope week gesê het dat die party 139 plase vir hierdie doel geïdentifiseer het. Die lys van plase…
AfriForum voeg stem by die veldtog teen die Wysigingswetsontwerp op Onteiening
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag aangekondig dat hy sy volle gewig sal ingooi by die veldtog vir die beskerming van eiendomsreg om die Wysigingswetsontwerp op Onteiening teen te staan. Dié aankondiging volg nadat die wetsontwerp vandag deur die kabinet goedgekeur is. Ernst Roets, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum, het gesê dat die bedreiging van eiendomsreg…
AfriForum loods internasionale versoekskrif teen eiendomsregbedreiging in Suid-Afrika
Die burgerregte-organisasie AfriForum loods vandag ’n webtuiste waar lede van die publiek ’n versoekskrif wat ten doel het om regerings en buitelandse beleggers aan te moedig om druk op die Suid-Afrikaanse regering te plaas om nie met onteiening sonder vergoeding voort te gaan nie, kan ondersteun. Hierdie aksie spruit uit die onlangse goedkeuring van ’n…
AfriForum en AfriSake bied inligtingsessie oor grondonteiening in Vryburg aan
AfriSake het in samewerking met AfriForum op Donderdagaand, 19 April 2018, ’n inligtingsessie oor onteiening sonder vergoeding aangebied. Dié sessie het voorsien aan die publiek se behoefte aan akkurate inligting oor die huidige proses om onteiening sonder vergoeding te wettig. Armand Greyling, regs- en beleidsanalis by AfriSake, het die mense gewaarsku om aan die openbaredeelnameproses…

