Similar Posts
ANC se plan om eiendom te steel plaas Suid-Afrika op Zimbabwe-pad
Die burgerregtewaghond AfriForum sê die ANC se besluit om Suid-Afrika se grondwet te wysig om onteiening sonder vergoeding moontlik te maak, kom neer op ’n besluit om diefstal te pleeg en die land op dieselfde vernietigingspad te plaas as wat deur Zimbabwe gevolg is met die ondermyning van eiendomsreg. Volgens Kallie Kriel, uitvoerende hoof van…
Onteiening sonder vergoeding: AfriForum versoek internasionale beleggers in videoboodskap om druk op SA-regering te plaas
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag begin om ’n videoboodskap wyd onder internasionale beleggers, graderingsagentskappe en regerings te versprei. In dié video versoek AfriForum beleggers om druk op die Suid-Afrikaanse regering en president Cyril Ramaphosa te plaas om van hul planne af te sien om eiendom sonder vergoeding te onteien. Dié videoboodskap is vanoggend vervaardig…
Veiligheidsgesprek: Grondbesetting, onteiening en plaasveiligheid.
Post Views: 1,393
AfriForum versoek dringende gesprek met polisieminister oor plaasmoorde en grondgrype
AfriForum het op 7 Maart 2018 ’n versoek aan genl. Bheki Cele, die nuwe minister van polisie, gerig ten einde ’n ontmoeting te reël om plaasmoorde en onwettige grondbesetting te bespreek. Dít volg ná talle uitlatings vanuit politieke kringe sedert die begin van die jaar oor die onteiening van grond sonder vergoeding. “Politieke uitsprake wat wettige grondeienaars…
Onteiening Sonder Vergoeding
Ons het egter jou hulp nodig! Moenie dat die ANC en die regering hierdie saak oor die feestyd deurdruk nie. Help AfriForum om die grondwetlike wysiging te stop! Voeg jou naam by AfriForum se aksie teen die wysiging van die Grondwet! Klik hier: Stop onteiening sonder vergoeding! Post Views: 2,977
Gebruik van regte wette noodsaaklik vir suksesvolle uitsettings tydens grondgrype
Grondgrype, onwettige grondbesettings en voorstelle om artikel 25 van die Grondwet te wysig om onteiening sonder vergoeding moontlik te maak, is aan die orde van die dag. Boere en eienaars van landbougrond veral, is bekommerd oor die toename in grondgrype en besettings wat die afgelope maande duidelik toegeneem het. In die lig van hierdie dreigende…


