Similar Posts
Stop onteiening sonder vergoeding!
[et_pb_section fb_built=”1″ _builder_version=”3.22″][et_pb_row _builder_version=”3.25″ background_size=”initial” background_position=”top_left” background_repeat=”repeat”][et_pb_column type=”4_4″ _builder_version=”3.25″ custom_padding=”|||” custom_padding__hover=”|||”][et_pb_text admin_label=”Text” _builder_version=”4.9.1″ hover_enabled=”0″ sticky_enabled=”0″] Die ANC volhard steeds in sy poging om die Grondwet te wysig om hulself in staat te stel om enige eiendom sonder vergoeding te kan onteien. Die parlementêre ad hoc-komitee oor die wysiging van artikel 25 van die Grondwet om…
AfriForum deel Zoeloe-koning se sentiment oor onteiening sonder vergoeding
AfriForum deel Zoeloe-koning Goodwill Zwelithini se sentiment oor die onteiening van eiendom sonder vergoeding en die burgerregte-organisasie is bereid om saam met alle rolspelers te werk wat standpunt teen hierdie voorgenome beleid inneem. Dít volg nadat koning Zwelithini gister met die sesessie van Zoeloeland gedreig het indien die beleid van onteiening sonder vergoeding geïmplementeer word….
Mosie oor grondhervorming is ’n verbreking van die 1994-ooreenkoms
AfriForum het die mosie wat vandag in die parlement aanvaar is, ingevolge waarvan ’n proses van stapel gestuur word om grondhervorming sonder vergoeding uit te voer, as ’n verbreking van die 1994-ooreenkoms bestempel. Ernst Roets, adjunk- uitvoerende hoof van AfriForum, sê dat die historiese skikking van 1994 een was waarin die ANC – onder die…
AfriForum gaan internasionale gemeenskap oor eiendomsregbedreiging in Suid-Afrika waarsku
Die burgerregte-organisasie AfriForum gaan ’n omvattende internasionale veldtog van stapel stuur om regerings wêreldwyd en buitelandse beleggers in te lig dat eiendomsreg in Suid-Afrika bedreig word en dat buitelandse beleggings in Suid-Afrika ook nie veilig sal wees nie sou planne vir die onteiening van eiendom sonder vergoeding deurgevoer word. AfriForum se veldtog volg in reaksie…
AfriForum en AfriSake bied inligtingsessie oor grondonteiening in Kimberley aan
AfriSake het in samewerking met AfriForum op Woensdagaand, 18 April 2018, ’n inligtingsessie oor onteiening sonder vergoeding aangebied. Dié sessie het voorsien aan die publiek se behoefte aan akkurate inligting oor die huidige proses om onteiening sonder vergoeding te wettig. Armand Greyling, regs- en beleidsanalis by AfriSake, het mense gewaarsku om aan die openbaredeelnameproses van…
AfriForum meen ware inhoud van 2018-staatsrede sal eers beoordeel kan word wanneer Ramaphosa-wittebrood verby is
In reaksie op die staatsrede van 2018 wat pas deur pres. Cyril Ramaphosa gelewer is, het AfriForum verklaar dat die inhoud daarvan eers na behore beoordeel sal kan word wanneer die president se politieke wittebrood verby is en die werklike betekenis van sy verwysings na onder meer transformasie en grondonteieningsplanne in die uitvoering daarvan duidelik…

