Similar Posts
Gebruik van regte wette noodsaaklik vir suksesvolle uitsettings tydens grondgrype
Grondgrype, onwettige grondbesettings en voorstelle om artikel 25 van die Grondwet te wysig om onteiening sonder vergoeding moontlik te maak, is aan die orde van die dag. Boere en eienaars van landbougrond veral, is bekommerd oor die toename in grondgrype en besettings wat die afgelope maande duidelik toegeneem het. In die lig van hierdie dreigende…
Trump-twiet: Hier is die feite oor plaasmoorde en eiendomsreg in Suid-Afrika
Die Suid-Afrikaanse burgerregte-organisasie AfriForum het gesê Donald Trump, die Amerikaanse president, se twiet oor Suid-Afrika verwoord ’n geregverdigde kommer oor gebeure in Suid-Afrika en het diegene wat daaroor twyfel, versoek om hulle te vergewis van die feite rakende plaasmoorde en die bedreiging van eiendomsreg in die land. Volgens Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, is…
COPE, AfriForum oorhandig memorandum aan VSA-ambassade; versoek VSA om druk toe te pas om Grondwet, eiendomsreg en 1994-skikking te beskerm
COPE en AfriForum het vandag ’n gesamentlike memorandum aan die VSA-ambassade in Suid-Afrika oorhandig waarin die VSA amptelik versoek word om druk op die Suid-Afrikaanse regering toe te pas om die Grondwet, eiendomsreg en die 1994-skikking te beskerm. Dié memorandum is vandag oorhandig tydens ’n vergadering wat Mosiuoa Lekota, COPE-leier, en Kallie Kriel, uitvoerende hoof…
AfriForum publiseer nuwe inligting oor grondbesit asook memorandum aan die buiteland oor onteiening sonder vergoeding
Die burgerregte-organisasie AfriForum stuur eerskomende week ’n afvaardiging na die VSA om die eerste been van dié organisasie se internasionale veldtog teen onteiening sonder vergoeding van stapel te stuur. Die organisasie beplan om met regeringsverteenwoordigers, navorsingsinstellings, die media en potensiële beleggers in die buiteland te vergader. AfriForum beoog om die internasionale samelewing te mobiliseer om…
AfriForum oorhandig memorandum en petisie teen onteiening by die parlement
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n memorandum en ’n petisie, waarmee daar teen die voorgenome proses van onteiening sonder vergoeding beswaar aangeteken word, by die parlement ingedien. ’n Petisie wat deur sowat 250 000 bekommerde lede van die publiek onderteken is, waarin daar beswaar teen onteiening sonder vergoeding aangeteken word, is ook by die parlement ingedien….
COPE en AfriForum vat hande in teenstand teen Grondwetwysigings
COPE en AfriForum het vandag by ’n gesamentlike konferensie in Pretoria aangekondig dat hulle kragte gaan saamspan om te versoek dat die Suid-Afrikaanse publiek en die internasionale gemeenskap druk toepas om te verhoed dat die ANC/parlement sonder ’n wettige mandaat vanaf Suid-Afrikaanse kiesers optree in hul onwettige poging om die Grondwet te wysig, en om…

