Blitsgids teen grondbesetting word bekendgestel
AfriForum en Afrisake het vandag in Pretoria ’n handleiding oor grondbesetting bekend gestel. Die burgerregte-organisasie het tydens die konferensie beklemtoon dat gemeenskappe hul eiendom self moet beskerm en nie op die staat moet staatmaak nie. Dié stelling word versterk deur veranderende wetsontwerpe oor grondonteiening en ook deur uitsprake van die regering wat al meer ’n…

